2 Konings 2:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle sê toe vir hom: “Daar is vyftig dapper manne onder ons; laat hulle tog u leermeester gaan soek: dalk het die Gees van die Here hom opgelig en êrens op 'n berg of in 'n vallei neergelaat.”Elisa het geantwoord: “Moet hulle nie stuur nie.”

2 Konings 2

2 Konings 2:7-20