2 Konings 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het met hierdie mantel wat van Elia afgeval het, op die water geslaan en gesê: “Waar is die Here die God van Elia? Waar is Hy?”Toe Elisa die water slaan, het dit na links en na regs verdeel sodat hy kon deurgaan.

2 Konings 2

2 Konings 2:13-16