1 Samuel 28:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul het hom vermom en ander klere aangetrek, en hy en twee manne het gegaan en in die nag by die vrou aangekom en gesê: “Tree vir my as waarsegster op deur die gees van 'n afgestorwene, en laat vir my die een opkom wat ek vir jou sê.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:4-17