1 Samuel 28:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul het toe vir sy amptenare gesê: “Soek vir my 'n dodebesweerster sodat ek haar kan gaan raadpleeg.”Sy amptenare het vir hom gesê: “Daar is 'n dodebesweerster in En-Dor.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:3-16