1 Samuel 28:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die vrou het vir hom gesê: “Jy weet baie goed wat Saul gedoen het en dat hy die dodebesweersters en waarsêers in die land uitgeroei het. Waarom stel jy vir my 'n lokval om my dood te maak?”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:5-19