1 Samuel 28:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul het meteens in sy volle lengte op die grond neergeslaan en hy het baie bang geword vanweë die woorde van Samuel. Hy het geen krag gehad nie, want hy het die hele dag en nag nie geëet nie.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:11-21