1 Samuel 28:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die vrou na Saul toe gekom en gesien dat hy baie bewe en sy het vir hom gesê: “Ek het aan u versoek toegegee en ek het my lewe op die spel geplaas toe ek na u geluister het.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:15-25