1 Samuel 28:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sal Israel saam met jou in die mag van die Filistyne oorgee, en môre sal jy en jou seuns by my wees. Die Here sal ook die leër van Israel oorgee in die mag van die Filistyne.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:18-23