1 Samuel 28:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

En Dawid het vir Akis gesê: “Maar u weet tog wat ek nog altyd doen.”Toe sê Akis vir Dawid: “Daarom stel ek jou vir goed aan as my lyfwag.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:1-9