1 Samuel 28:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In daardie tyd het die Filistyne hulle leërs vir die stryd begin oproep om teen Israel oorlog te maak. Akis het vir Dawid gesê: “Jy weet natuurlik dat jy en jou manne saam met my in die leër moet optrek.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:1-5