1 Samuel 28:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Samuel het te sterwe gekom, en die hele Israel het oor hom gerou en hulle het hom in sy stad Rama begrawe. Saul het ook die dodebesweersters en die waarsêers uit die land verban.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:1-8