1 Samuel 19:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul het naderhand selfs met sy seun Jonatan en met al sy offisiere gepraat om Dawid dood te maak. Maar Saul se seun Jonatan het baie van Dawid gehou.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:1-11