1 Samuel 19:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Jonatan vir Dawid vertel: “My pa wil jou doodmaak. Jy moet tog môreoggend versigtig wees. Gaan sit op 'n beskutte plek en kruip weg.

1 Samuel 19

1 Samuel 19:1-3