1 Samuel 18:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die regeerders van die Filistyne het herhaaldelik opgetrek om oorlog te maak, maar elke keer as hulle optrek, het Dawid meer sukses gehad as die offisiere van Saul, sodat hy groot aansien verkry het.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:25-30