1 Samuel 14:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jonatan sê: “My pa het 'n ramp oor die land gebring. Kyk net, ek het nuwe krag gekry omdat ek hierdie bietjie heuning geproe het.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:28-38