1 Samuel 14:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Een van die manskappe sê toe vir hom: “Jou pa het die manskappe 'n streng eed opgelê en gesê: ‘'n Ramp tref dié een wat vandag iets eet.’ Daarom is die manskappe nou uitgeput.”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:26-35