1 Samuel 14:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jonatan het egter nie gehoor toe sy pa die leër die eed opgelê het nie. Hy het die punt van sy kierie in 'n heuningkoek gesteek en daarvan geëet. Dit het hom nuwe krag gegee.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:20-32