1 Samuel 14:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

As die manskappe vandag maar net ongehinderd kon geëet het van die buit wat van die vyand afgevat is, sou die slagting onder die Filistyne nou sommer baie groot gewees het.”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:21-40