1 Samuel 13:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hele Israel het gehoor dat Saul die wagpos van die Filistyne oorrompel het en dat Israel in onguns gebring was by die Filistyne. Die manskappe is bymekaargeroep by Saul in Gilgal.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:3-5