1 Samuel 13:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Filistyne het bymekaargekom om teen Israel te veg: dertig afdelings strydwaens en ses afdelings perderuiters en manskappe so baie soos die sand van die see. Hulle het opgetrek en kamp opgeslaan by Mikmas oos van Bet-Awen.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:1-7