1 Samuel 13:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jonatan die Filistynse wagpos wat in Gibea was, oorrompel het, het die Filistyne daarvan gehoor. Saul het oor die hele land die ramshoring laat blaas om die Hebreërs op te roep.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:1-6