1 Samuel 10:26-27 Afrikaans 1983 (AFR83)

26. Ook Saul het na sy huis toe gegaan in Gibea. Die dapperes wie se hart deur God geroer is, het saam met hom gegaan.

27. Maar die kwaadwilliges het gevra: “Hoe sal hý ons red?”Hulle het hom met minagting behandel en geen geskenk vir hom gebring nie, maar daaraan het Saul hom nie gesteur nie.

1 Samuel 10