1 Samuel 10:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die kwaadwilliges het gevra: “Hoe sal hý ons red?”Hulle het hom met minagting behandel en geen geskenk vir hom gebring nie, maar daaraan het Saul hom nie gesteur nie.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:26-27