1 Samuel 11:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nagas die Ammoniet het opgetrek en Jabes in Gilead beleër. Al die inwoners van Jabes het vir Nagas gesê: “Sluit 'n verdrag met ons, dan sal ons u onderdane wees.”

1 Samuel 11

1 Samuel 11:1-8