1 Kronieke 29:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die grootheid, Here, die krag, die glans, die roem en die majesteit behoort aan U, ja, alles in die hemel en op aarde. Aan U, Here, behoort die heerskappy; U is bo almal verhewe.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:9-20