1 Kronieke 29:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het 'n lofprysing aan die Here in teenwoordigheid van die hele vergadering uitgespreek. Sy woorde was: “Geloof sy U, Here, God van ons voorvader Israel, van ewigheid tot ewigheid.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:8-17