1 Kronieke 29:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volk was bly oor hulle gewilligheid, want hulle het die vrywillige gawes aan die Here met hulle hele hart gegee. Koning Dawid was ook baie bly.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:1-17