1 Kronieke 29:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van U kom rykdom en eer. U heers oor alles. Mag en krag word deur U geskenk, en dit berus by U om enigiemand groot en sterk te maak.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:10-21