1 Kronieke 25:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die seuns van Asaf, naamlik Sakkur, Josef, Netanja en Asarela, was onder leiding van Asaf wat as profeet in diens van die koning opgetree het.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:1-6