1 Kronieke 25:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid en die amptenare in beheer het die seuns van Asaf, Heman en Jedutun vir 'n besondere diens afgesonder. Hulle was mense wat onder begeleiding van liere, harpe en simbale as profete opgetree het.Hier volg besonderhede oor die manne wat 'n funksie gehad het in hierdie diens.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:1-10