1 Kronieke 25:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die seuns van Jedutun, naamlik Gedalja, Seri, Jesaja, Simi, Gasabja en Mattitja, was al ses onder leiding van Jedutun, hulle pa, wat met begeleiding van die lier as profeet opgetree het in die dank en die lof aan die Here.

1 Kronieke 25

1 Kronieke 25:2-5