1 Kronieke 22:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy gaan 'n seun hê wat 'n man van vrede sal wees, want Ek sal hom rus gee van al sy vyande rondom hom. Daarom sal sy naam Salomo wees: Ek sal vrede en kalmte aan Israel gee tydens sy regering.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-16