1 Kronieke 22:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal vir my Naam 'n huis bou. Hy sal vir My 'n seun en Ek vir hom 'n vader wees. Ek sal die troon van sy koninklike heerskappy oor Israel altyd stewig laat staan.’

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-15