1 Kronieke 22:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar die woord van die Here het tot my gekom en gesê: ‘Jy het bloed in strome laat vloei en groot oorloë gevoer. Jy mag nie vir my Naam 'n huis bou nie, want jy het voor my oë te veel bloed op die aarde laat vloei.

1 Kronieke 22

1 Kronieke 22:1-16