1 Kronieke 21:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Arauna het vir Dawid gesê: “U kan dit gerus maar vat, U Majesteit; doen wat u goedvind. Ek gee ook nog die beeste vir die brandoffer, die dorsslee vir hout en die koring vir die graanoffer. Ek gee alles.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:18-28