1 Kronieke 21:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierop het koning Dawid vir Arauna gesê: “Nee, ek koop dit beslis van jou vir die volle waarde. Ek kan nie van wat joune is vir die Here bring nie. Ek bring nie 'n brandoffer wat my niks kos nie.”

1 Kronieke 21

1 Kronieke 21:18-30