1 Kronieke 20:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

In 'n ander geveg teen die Filistyne het Elganan seun van Jaïr vir Lagmi, die broer van Goliat uit Gat, verslaan. Sy spiessteel was so dik soos die dwarsbalk van 'n weefstoel.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-8