1 Kronieke 20:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op 'n ander keer was daar oorlog in Gat. Daar was 'n lang man met ses vingers aan elke hand en ses tone aan elke voet; saam was dit vier en twintig. Hy was ook 'n Refaïet van geboorte.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-8