1 Kronieke 20:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het daar oorlog met die Filistyne in Geser uitgebreek. Daar het Sibbekai die Gusatiet vir Sippai, uit die Refaïetegeslag, verslaan en moes die Filistyne hulle onderwerp.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-7