1 Kronieke 16:13-16 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. julle, nageslag van Israel, sy dienaar,nakomelinge van Jakob vir wie Hy uitverkies het.

14. Hy, die Here, is ons God,sy reddingsdade strek oor die hele aarde.

15. Onthou, sy verbond is vir altyd,die belofte wat Hy aan duisende geslagte toegesê het,

16. die verbond wat Hy met Abraham gesluit het,sy eed aan Isak.

1 Kronieke 16