1 Kronieke 17:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl Dawid op 'n keer in sy huis sit, sê hy vir die profeet Natan: “Kyk, ek woon in 'n huis wat met sederhout versier is, maar die verbondsark van die Here staan in 'n tent.”

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:1-11