1 Kronieke 15:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl die verbondsark van die Here die Dawidstad ingekom het, het Saul se dogter Mikal deur die venster afgekyk. Sy het koning Dawid gesien terwyl hy spring en dans, en sy het hom in stilte verag.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:25-29