1 Kronieke 15:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

So het die hele Israel die verbondsark van die Here ingebring met feeskrete, ramshoring- en trompetgeskal, simbaalslae en die musiek van harpe en liere.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:27-29