1 Kronieke 15:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid het 'n mantel van fyn linne aangehad, so ook al die Leviete wat die ark gedra het, die sangers, en Kenanja, wat in bevel was van die sangers. Dawid het ook nog 'n linneskouerkleed gedra.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:21-29