1 Konings 22:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Aramese koning het die aanvoerders van sy twee en dertig strydwaens opdrag gegee: “Spits die geveg toe op die koning van Israel, moenie aan die ander aandag gee nie, klein of groot.”

1 Konings 22

1 Konings 22:25-37