1 Konings 22:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die aanvoerders van sy strydwaens vir Josafat sien, sê hulle: “Daar is die koning van Israel!” en hulle het op hom toegesak. Josafat het om hulp geroep.

1 Konings 22

1 Konings 22:31-40