1 Konings 22:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van Israel het vir Josafat gesê: “Ek gaan my vermom voor ek in die geveg betrokke raak. Hou jy jou koninklike gewaad aan.”Die koning van Israel het hom toe vermom en so die geveg ingegaan.

1 Konings 22

1 Konings 22:26-35