1 Konings 20:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy soldate sê toe vir hom: “Ons het gehoor die Israelitiese konings is genadig. Kom ons trek rouklere aan en bind toue om ons koppe en gee ons oor aan die koning van Israel. Miskien spaar hy u lewe.”

1 Konings 20

1 Konings 20:21-34