1 Konings 20:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle trek toe rouklere aan en bind toue om hulle koppe en lewer hulleself uit aan die koning van Israel.“Ben-Hadad onderwerp hom aan u,” sê hulle, “en hy vra dat u sy lewe moet spaar.”Toe sê Agab: “Lewe hy nog? Hy is my broer!”

1 Konings 20

1 Konings 20:29-40