1 Konings 20:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die res het die stad Afek in gevlug en die stadsmuur het op hulle omgeval. Hulle was sewe en twintig duisend man.Ben-Hadad het ook die stad in gevlug en daar van kamer tot kamer weggekruip.

1 Konings 20

1 Konings 20:27-31